Brood en sous
Ek kyk na oom Andries en sien vir oorle' Oupa, en Pa, en al my ooms wat so sit en brood en sous eet het ná ete.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Comrades nou vroeër weens sokkertoernooie
Die verandering van die datum van aanstaande jaar se Comrades-marathon gaan verreikende gevolge inhou vir langasems wat jaarliks aan dié uitmergelende padwedloop deelneem.

Van Zyl skop stof in hekkiebrekers se oë
Nie eens twee en halwe dae se swaarkry op lughawens kon LJ van Zyl in Doha, Katar, verhinder om ’n tweede keer vir die Olimpiese Spele in Beijing te kwalifiseer nie.

Berg is af van LJ se skouers
Drie van Suid-Afrika se voorste atlete neem môreaand in Doha, Katar, aan ’n Super Grand Prix-byeenkoms deel.

Beste paalspringer nie in jeugspan na Pole
Waarom is Suid-Afrika se voorste paalspringer nie vir die die Suid-Afrikaanse junior atletiekspan gekies wat aan die Wêreld Junior-atletiekbyeenkoms in Pole gaan deelneem nie?

Isabel hardloop vierde vinnigste 200 m nog deur SA vrou
Suid-Afrika het weer ’n vroue-naelloper wat die wêreld se bestes kan klop.

Vyf goues vir SA in Ethiopië
Suid-Afrika se atlete het gister nie minder nie as vyf goue medaljes, een silwer en drie brons, op die derde dag van die Afrika-atletiekbyeenkoms in Addis Abeba in Ethiopië gewen.

Hannes Hopley wen eerste goue medalje vir SA
Hannes Hopley het gisteraand in Addis Abeba, Ethiopië, Suid-Afrika se eerste goue medalje op ’n chaotiese Afrika-atletiekbyeenkoms gewen.

Mari en Kate kry hul groot kans
Die Stellenbosse driekamp-atleet Mari Rabie en Kate Roberts van Bloemfontein gee môre ’n tree nader aan die verwesenliking van hul Olimpiese droom.

Ernst van Dyk laat die wiele rol in Seoel
Die rolstoel-atleet Ernst van Dyk het sy tweede marathon-sege binne sewe dae behaal toe hy in die Seoel-rolstoelmarathon koning gekraai het.

Victor kan baie verbeter, sê Kaai
“Hy is die beste junior diskusgooier in die wêreld.”



Besoedeling in Beijing sal nié pla, sê Ross
Daar is geen wetenskaplike studies wat bewys dat besoedeling op vanjaar se Olimpiese Spele atlete wat aan asma ly, langtermyn-skade aan hul gesondheid sal berokken nie.

ASA sien wel om na Cheyne se belange
Suid-Afrika se belowendste jong paalspringer, Cheyne Rahme, gaan tog in Pole aan die wêreld se junior-atletiekbyeenkoms deelneem.

SA aflosspan kou sy naels oor Beijing
Die lang wag vir Suid-Afrika se 4 x 100-aflosspan het begin.

Thuso maak weer seker van Spele-plek
Van Suid-Afrika se “onsigbare” atleet na held in sewe weke.

Groot wentjek ’n lekker geelwortel
Vir sommige is die wentjek van R60 000 môre dié groot geelwortel in die Johannesburgse stadsmarathon.

Oscar se lot oor twee weke bekend
Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal oor twee weke weet of hy toegelaat sal word om in die toekoms teen nie-gestremde atlete mee te ding.

Phineas kraai koning in 31ste Hayward-marathon
Marathonatlete sal jou vertel ’n marathon se ergste byt kom eers ná 32 km se hardloop.

Drie van SA se atlete in heldesaal vereer
Waar is Suid-Afrika se atlete en hoekom hoor ons niks van hulle af nie?

Gert kan nie deelneem
Die marathon-atleet Gert Thys se skorsing van twee jaar vir die gebruik van verbode middels het vandeesweek verstryk, maar volgens Atletiek Suid-Afrika (ASA) mag hy nie aan wedlope deelneem nie alvorens hy skuldig pleit vir opkikkergebruik nie.

Wilhelm droom ook van Spele in China
“Ek het dit glad nie verwag nie en dit sal nog ’n rukkie neem om in te sink.”

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |