Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Aussies en NS wink vir Andrew
    May 07 2008 08:29:35:043PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Johann de Jager


    Bloemfontein. – Andrew Hall, ’n gewese nasionale krieketspeler, kan sy krieketloopbaan in Nieu-Seeland voortsit as hy nie in Suid-Afrika mag speel nie.

    “Dit is onaanvaarbaar dat ons in enige ander land benewens ons eie toegelaat word om te speel,” het ’n omgekrapte Hall gister gesê voor sy vertrek Engeland toe.

    Hall (32) is uit Auckland genader deur Mark O’Donnell, wat in Suid-Afrika afgerig het.

    Hall sê daar is ook ’n moontlikheid om in Januarie ses weke lank in Australië in ’n nuwe strand?reeks te speel.

    Hall is een van die spelers wie se appèl teen die Engelse Krieketraad (EKR) geslaag het. Die EKR het vroeër geweier om hulle as graafskapspelers te registreer omdat hulle in die Indiese rebelleliga (IKL) gespeel het.

    .


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |