In volle vaart - sonder perke
Daar is miljoene mense wat nie take kan voltooi of instruksies kan uitvoer nie, heeldag dagdroom of aan die gang is, maar niks gedoen kry nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Samuels in sop ná bandopname
Die Wes-Indiese krieketspeler Marlon Samuels is twee jaar lank geskors nadat hy die reëls oortree het wat wedstrydknoeiery moet verhoed.

Matthew speel weer vir Engeland krieket
Die naatbouler van Yorkshire, Matthew Hoggard, is terug in die Engelse krieketspan vir die eerste toets teen Nieu-Seeland wat vandeesweek op Lord’s begin.

Kolwers sal nie meer baljaar soos voorheen
Daar is uiteindelik hoop vir krieket se lankmoedige boulers.

Titans toetsloos teen Australiërs
Die Titans-krieketunie gaan aanstaande seisoen wéér aan die agterste speen suig wat internasionale wedstryde betref.

Rebelle se kans is skraal om hier te speel
Suid-Afrika se Indiese Krieketliga-rebelle gaan nie in die afsienbare toekoms plaaslike krieket speel nie.

Pakistan verslap strop om Akhtar se nek effens
Die Pakistanse Krieketraad (PKR) het sy strop om Shoaib Akhtar se nek verder verslap deur die lastersaak teen hom terug te trek.

Suid-Afrika sal vinnig op dreef moet kom in Engeland
Suid-Afrika se krieketspan sal baie vinnig op dreef moet kom in Engeland.

Jacques-hulle sukkel in IPL-krieketreeks
Ondersteuners wat glo Australiese krieket is op die afdraande pad, moet ’n bietjie die statistieke bestudeer ná die eerste week van die Indiese Premierliga.

IKR kry kritiek oor Speed-behandeling
Die gewese president van die Internasionale Krieketraad (IKR) Ehsan Mani het gesê dié beheerliggaam kan geloofwaardigheid verloor ná die “skandalige behandeling” wat die uittredende uitvoerende hoof, Malcolm Speed, ontvang het.

Titans kry vet tjeks ná 2 seges
Die Titans-krieketspelers kan almal ’n lekker vet bonustjek verwag nadat hulle die seisoen afgesluit het as die suksesvolste span in die land.



Shukri dalk nog vir twee seisoene ’n Cobra
Shukri Conrad gaan waarskynlik vir nóg twee seisoene die leisels by die Cape Cobras hou, skryf Altus Momberg

G’n toets, maar Centurion sien Aussies 2 keer
Daar word wel nie ’n toets in Centurion gespeel wanneer die Australiese krieketspan aanstaande jaar hier toer nie, maar die Titans-krieketunie is darem beloon met ’n Twintig20-wedstryd teen Ricky Ponting-hulle.

SA en Engeland grom reeds vir mekaar oor nuutjie
Suid-Afrika en Engeland se krieketspanne grom reeds vir mekaar – nog twee maande voordat die eerste bal in die toetsreeks tussen hulle afgestuur word.

Aussies en NS wink vir Andrew
Andrew Hall, ’n gewese nasionale krieketspeler, kan sy krieketloopbaan in Nieu-Seeland voortsit as hy nie in Suid-Afrika mag speel nie.

Pietersen het in SA leer wen
Die Suid-Afrikaner van geboorte Kevin Pietersen sê hy het sy beste eienskappe as krieketspeler en sportman te danke aan die feit dat hy in Suid-Afrika grootgeword het.

Kwotabeleid laat goeie spelers pad vat, sê Dippenaar
Boeta Dippenaar, voormalige Protea-kolwer, het uitgevaar teen Suid-Afrika se rassekwota-stelsel in onder meer krieket en ’n beroep op sy land gedoen om dié beleid te verander sodat daar nie nog spelers soos Kevin Pietersen verlore gaan nie.

Charl is klaar met Proteas
Charl Langeveldt is klaar met Suid-Afrika se krieketspan.

Dale ry aan pen in sy buiging
Dale Steyn sal sy eerste wedstryd in die Indiese Premierliga liefs gou wil vergeet.

Harbhajan in die sop ná hy Sreesanth klap
Die Indiese Krieketraad sê Harbhajan Singh het die Raad in die steek gelaat deur sy landgenoot Shanthakumaran (Sree) Sreesanth te klap.

Gilly verwoes Polly se boulsyfers met sy 109*
Adam Gilchrist van die Deccan Chargers het die Mumbai Indians gister in Moembai ’n krieketles geleer in die Indiese Premierliga.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |