|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
Te min ervaring, te min geld, te min hulpbronne, te veel verskonings.
Suid-Afrika se swemafrigters moet die skuld dra vir die Suid-Afrikaanse swemmers se swak vertonings op die Olimpiese Spele in Beijing.
“Die oomblik was dalk te groot vir my.”
As daar ’n prys vir die swakste hokkiespan op die Olimpiese Spele uitgeloof moes word, was Suid-Afrika se manspan voor in die koor.
Op ’n Olimpiese Spele waar teleurstelling ná teleurstelling aan die orde van die dag was, is daar tog ’n paar Suid-Afrikaners wat tevrede met hul vertonings kan voel.
Die Olimpiese Spele in 2012 in Londen gaan ’n grote vir Suid-Afrikaanse fietsry wees.
Dié keer was dit ’n bloedmonster in ’n opkikkertoets wat die Suid-Afrikaanse atleet Hendrick Ramaala gister hier weer in ’n Olimpiese marathon laat misluk het.
Die naelloop-atleet Sergio Mullins is erg omgekrap omdat hy uit die span weggelaat is wat eergister hier op die Olimpiese Spele in die 4 x 100 meter-aflos gehardloop het.
Suid-Afrika se vroue-hokkiespan het gister hier die botoon op die Olimpiese Spele se stryd van die swakstes gevier deur Nieu-Seeland met 4-1 te klop.
Gister, slegs enkele minute nadat Sifiso Nhlapo deur ’n joernalis oor sy foutlose vertonings hier in die BMX-uitdunne gekomplimenteer is, het sy Olimpiese drome aan skerwe gelê.
Die Suid-Afrikaanse 4 x 400 meter-aflosspan was gisteraand hier op die Olimpiese Spele net nie vinnig genoeg om tot die eindronde deur te dring nie.
Die nasionale snelroeispan het ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord in die eindronde van die K4-afdeling oor 500 meter hier by die Shunyi Olimpiese kanopark opgestel.
|
Dit is amptelik. Suid-Afrika se vertoning hier op die Olimpiese Spele is die swakste sedert 1936.
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het nie sy geldelike verpligtings teenoor sy elite-sportlui nagekom soos aan hulle belowe is nie.
Roland Schoeman wil terugkom Suid-Afrika toe – en sy Olimpiese drome is nog lank nie iets van die verlede nie.
Só lyk die program vir die Olimpiese Spele op televisie.
“Laat hulle maar kom. Ek is reg vir hulle!”
’n Derde goue medalje en ’n derde wêreldrekord.
Die Internasionale Olimpiese komitee (IOK) het die Internasionale Gimnastiekfederasie (FID) versoek om ondersoek in te stel na die ouderdom van ’n Chinese vroue-gimnas wat dalk te jonk was om aan die Spele deel te neem.
|
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|