Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    WB-video's
    Oct 18 2007 12:42:14:277PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Hier onder is die video-hoogetpunte van die wedstryde in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi wat op 7 September in Frankryk begin het.


    Casper 'praat' met John Smit
    Die vermaaklikheidskunstenaar Casper de Vries het 'n tydjie afgeknyp op die stel van 'Doen met 'n miljoen' om 'n woordjie van bemoediging aan die Bokke gestuur.
    Kyk na die video.

    Poena en Bok se boodskap aan die Bokke
    Rugby is op almal se lippe! Poena (Robbie Wessels) en Bok van Blerk se boodskap aan die Bokke is goeie hardloop rugby en weer 'n oorwinning van 36 - 0.
    Kyk na die video.

    Mr. Bones se dolosse sê net 1 ding: WB is die Bokke s'n
    Ons wou Leon Schuster vra wat hy meen die Bokke se kanse in die eindstryd is, maar toe kry ons Mr. Bones. En sý dolosse sien net een ding: dis klaarpraat met die Rose!
    Kyk na die video.

    'Pasop vir die Bok'
    Wêreldbeker-koors het Suid-Afrika beet...en Leon Schuster blaas dit aan soos net hý kan. Kyk hoe doen hy die Bokke-haka.
    Kyk na die video.

    Niks fout met rugbybal, sê Naas
    Daar skort niks met die rugbybal wat in die Wêreldbeker-toernooi gebruik word nie. Dit is die onomwonde uitspraak van die eertydse skopkoning Naas Botha nadat hy self met dié veelbesproke bal pale toe geskop het.
    Kyk na die video.

    Bokke roep Blou Bul nader vir WB
    Nie Waylon Murray van die Haaie of of Marius Joubert van die Cheetahs nie, maar 'n Blou Bul gaan die beseerde Jean de Villiers in Suid-Afrika se Wêreldbeker-rugbygroep vervang.
    Kyk na die video.

    Au revoir, Bokke - gaan wen dit net!
    Tientalle rugby-geesdriftiges het die Springbokke by O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park gaan afsien net voordat hulle Frankryk toe sou vlieg.
    Kyk na die video.

    Bokke deel handtekeninge uit
    Die Springbokke het Saterdag, 1 September handtekeninge uitgedeel aan talle getroue ondersteuners by Monte Casino voordat hul Maandag, 3 September vertrek na Frankryk vir die Rugby Wêreldbeker.
    Kyk na die video.

    Video-hoogtepunte
    20 Oktober 2007
    Eindstryd tussen Suid-Afrika en Engeland.
    SA wen 15-6.
    14 Oktober 2007
    SA vs Argentinië
    SA wen 37-13.
    13 Oktober 2007
    Frankryk vs Engeland
    Engeland wen 14-9.
    7 Oktober 2007
    SA vs Fidji
    SA wen 37-20.
    7 Oktober 2007
    Argentinië vs Skotland
    Argentinië wen 19-13.
    6 Oktober 2007
    Frankryk vs Nieu-Seeland
    Frankryk wen 20-18.
    6 Oktober 2007
    Engeland vs Australië
    Engeland wen 12-10.
    30 September 2007
    SA vs VSA
    SA wen 64-15.
    22 September 2007
    SA vs Tonga
    Al wat Suid-Afrika nodig gehad het, was 'n oorwinning. Dit was nie mooi nie, maar die Bokke het dit gekry.
    14 September 2007
    SA vs Engeland
    Die Springbokke was heeltemal te sterk vir die vasberade span van Engeland. As die Bokke só voortgaan, gaan hulle die beker wen.
    9 September 2007
    SA vs Samoa
    Dit was 'n harde en fisieke wedstryd, maar die Springbokke het aan die wêreld gewys dat hulle waardige mededingers gaan wees.
    7 September 2007
    Frankryk vs Argentinië
    Die openingswedstryd. Dit het die grootste opskudding tot dusver veroorsaak.
    Met vergunning van SuperSport

  • WB-tuisblad
  • Bepalings en uitslae
  • Groepe en puntestand
  • Springbok-groep
  • Al die spanne
  • WB-rekords
  • Skeidsregter se tekens
  • TV-uitsendings
  • Foto's | Video's
  • Nog rugbynuus

  • Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |