Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Groot stryd
wag in Brisbane
Sydney. – Die vet is in die vuur vir Saterdag se Australiese rugby-tweestryd tussen die Waratahs en die Reds in Brisbane. Die Waratah-vleuel, Lote Tuqiri, het gister gesê hy glo die Reds “skitter in hul rol as pretbederwers” in die Super14-reeks. Die Reds het geen kans om die halfeindronde te haal nie, maar die Waratahs kan Saterdag tot die uitklopronde deurdring as hulle wen. “Hulle noem hulself die pretbederwers. Daar skort iets as jy jouself die bederwer noem. Hoekom probeer hulle nie bietjie harder aan die begin van die seisoen nie?” het Tuqiri gevra. Intussen berei die Reds-baljagter, David Croft, hom vir sy laaste Super14-wedstryd voor. Dit sal ook sy laaste tweestryd met die Waratah-baljagter, Phil Waugh, wees. – super14.com
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|