Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Húlle gaan De Villiers se Bokke toets
May 14 2008 12:06:26:940PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Wallis se rugby-afrigter, Warren Gatland, het sy groep van 27 spelers aangewys vir volgende maand se twee toetse teen Suid-Afrika.

Die Springbokke van nuwe afrigter Peter de Villiers en Gatland se Rooi Drake meet op 7 Junie in Bloemfontein en op 14 Junie in Pretoria kragte.

De Villiers wys sy eerste Springbok-groep eerskomende naweek aan.

Wallis se toerspan is:

Agterspelers: Morgan Stoddart, Andrew Bishop, Jamie Roberts, Shane Williams, Tom James, Mark Jones, Sonny Parker, Tom Shanklin, Stephen Jones, James Hook, Andy Williams, Warren Fury, Gareth Cooper.
Voorspelers: Ryan Jones (k), Dafydd Jones, Jonathan Thomas, Gareth Delve, Bradley Davies, Ian Evans, Alun-Wyn Jones, Ian Gough, Duncan Jones, Gethin Jenkins, Rhys Thomas, Adam Jones, Matthew Rees, Huw Bennett. - Sapa

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |