Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Volksrust se hokkie kook
Drie hokkiespanne van die Hoërskool Volksrust het deurgedring na die kwarteindstryd van die Noordvaal-hokkiereeks wat vroeg in Augustus op Potchefstroom gespeel word. Die eerste span is by verstek deur na die kwarteindstryd. Die o.15-span het Oosterlig met 4-0 geklop en die o.14’s was met 7-0 baas teen Marais Viljoen. – Piet de Jager
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|