Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Merensky klop Dr. Malan naelskraaps
Jul 27 2008 03:08:47:130PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Paul de Bruin


Die Hoërskool Merensky het Saterdag ’n naelbyt-oorwinning oor die Hoërskool Dr. Malan behaal.

Merensky het 28-27 gewen.

Merensky kon die wedstryd eers in die laaste paar minute van die tweede helfte beklink nadat hy die grootste deel van die wedstryd agter was.

Merensky se Justin van Staden het ’n groot aandeel in hul oorwinning gehad deurdat hy met ses strafskoppe pale toe suksesvol was.

Vir Merensky het sy linkervleuel Thys de Wet uitgeblink.

Hy is aangewys as speler van die wedstryd.

Henco Barnard en Gideon Blignaut het elk ’n drie vir die wenspan aangeteken.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |