Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Johan Jurgens wen net-net
In ’n harde wedstryd in die afdeling vir klein skole het die Hoërskool Johan Jurgens met 22-20 teen Stanford Lake College gewen. Johan Jurgens het met sy groter pak voorspelers vinnig ’n voorsprong opgebou. Stanford Lake College het egter nooit gaan lê nie en die uitslag was tot aan die einde in die weegskaal. Vir Johan Jurgens het Anton Nienaber (2) en Ben Skadu drieë aangeteken. David le Roux, Zylon McGaffin en Khosi Leopeng het Stanford Lake College se drieë gedruk. Uitslae LimpopoKlein skole o.15A: Eric Louw15, Komatipoort 10. Mediumskole o.14A: Louis Trichardt 15, Stoffberg 19. o.15A: Louis Trichardt 26, Afr Hoër Sasolburg 14. o.16A: Ben Viljoen 0; HTS John Vorster 13. Groot skole o.14A: Merensky15, Transvalia 9. o.15A: Merensky 5, Transvalia 13. o.16A: Merensky 14, Driehoek 0.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|