Had Divvie maar om die vuur geskrum
Sjoe, dit moet darem kwaai op 'n ou se sisteme wees as jy Sondagoggend wakker word en rustig kafee toe stap om die duiwel se bybel te gaan koop.
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Sannieshof wen oortuigend
Jul 27 2008 03:13:55:960PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Piet de Jager


In die afdeling vir klein skole het Hoërskool Sannieshof behoorlik klaargespeel met die Hoërskool Hendriena en wen die wedstryd 49-13. André Buys het 27 punte bygedra met twee drieë, vier doelskoppe en drie strafdoele. Sannieshof se ander drieë is gedruk deur Marinus Keyser, Jaco Maree, Paul de Wet en Jaco Coetzee. Arthur Williams het vir Hendriena gedruk en JP Smalberger het met ’n strafdoel en skepdoel geslaag.

Ander uitslag:

o.15: Ferdinand Postma 43 Komatipoort 12.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |