Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Klofies klop Affies
    Jul 27 2008 03:50:23:890PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Melissa Myburgh, doel van Waterkloof, is die ene konsentrasie. Waterkloof se o.19-span het Affies 14-12 geklop. Foto: Marius Nortje.
    Marius Nortjé


    Ná ’n uitmergelende twee dae se netbal die naweek was die o.19-eindstryd van die SA skolenetbal-toernooi ’n Pretoria-derby met die Afrikaanse Hoër Meisieskool en die Hoërskool Waterkloof wat mekaar gepak het. Waterkloof het 14-12 gewen.

    Die sowat ses wedstryde wat die spelers oor twee dae gespeel het, het hul tol geëis en ’n mens kon sien dat die spelers moeg is.

    Teen rustyd was Waterkloof 5-3 voor.

    Die tweede helfte was ’n wipplank-affêre. Sodra een span ’n doel aanteken, het die ander dit beantwoord.

    Waterkloof se koelkop-doel, Melissa Myburgh, het uiteindelik die laaste twee wen-doele aangeteken.


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |