Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Stoffberg, Nylstroom gelykop
In ’n klipharde wedstryd waarin albei spanne nie wou besgee nie het Stoffberg en Nylstroom 5-5 gelykop gespeel ná ekstra tyd. Stoffberg gaan egter deur as die wenner van die wedstryd omdat hy die eerste drie in die wedstryd aangeteken het. Albei spanne het verbrou met strafskoppe pale toe en die telling sou anders gelyk het as die skoppers beter gedoen het. Vir Stoffberg het Andrik Barnard ’n drie aangeteken terwyl Andries Botha Nylstroom se drie aangeteken het. – Paul de Bruin
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|