Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Luiperds se klein skole val vas
Aug 03 2008 02:22:59:853PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Albei die eerste rugbyspanne uit die Luiperds-streek in die klein skole-afdeling van die Beeld-trofee het Saterdag vasgeval.

Op Christiana het die eerste span behoorlik vasgebyt, maar moes die stryd gewonne gee met ’n agterstand van een punt. Belfast het met 16-15 geseëvier. Die tuisspan het aanvanklik voorgeloop, maar twee vinnige drieë deur Isak van Wyk en PJ Coetzer het Belfast laat voorloop. Vir Christiana het Ettien Kleynhans en Dennis Olyn gaan druk.

Messina het Sannieshof se eerste span met 34-17 geklop.

Die Luiperds se twee o.15-spanne het wel die knoop deurgehaak. Christiana het Morgenzon met 15-0 geklop en Ferdinand Postma het Stanford Lake College met 22-0 geklop. – Piet de Jager


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |