|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Die @lantic-uitnodigingspan het al ses hul wedstryde in ’n internasionale kompetisie in Doebai gewen.
Suid-Afrika se losskakel-droogte gaan dalk nie vir ewig aanhou nie. Veral nie as die 18-jarige Neil Jansen van Rensburg iets daarmee te doen het nie.
As jy van avontuur hou, is bergfietsry vir jou.
Die somervakansie is amper hier en daar gaan nie veel aan op die sportveld nie. Maar dit beteken nie jy moet heeldag op die bank lê en TV kyk nie. JIP gee vir jou paar aktiwiteite om jou dié vakansie fiks te kry vir die atletiekseisoen.
Letitia Saayman (16), ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Centurion, het atletiek in haar bloed.
Die hoërskole Waterkloof en Menlopark het dit behoorlik op die krieketveld uitgespook in die Gunn & Moore Noordvaal-kompetisie vroeër vandeesmaand.
>’n Week ná Nidene Abbott, gr. 9-leerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool, ’n handoperasie ondergaan het, het sy Gauteng-proewe in sagtebal gespeel.
Carmen Brits (16) van Hoërskool Centurion het groot sagtebal-drome.
Die toekoms van atletiek lyk darem nie te donker vir Suid-Afrika nie.
Hoërskool Vorentoe het Vrydag ’natletiekbyeenkoms by die Universiteit van Johannesburg se atletiekvelde aangebied.
Bafana Bafana moet dalk gaan kers opsteek by Benoni High School se sokkerspan.
Die krieketkolwe van die Hoërskool Hans Moore aan die Oos-Rand is dié seisoen vuurwarm.
|
Die Hoërskool Oos-Moot se eerstespan-sagtebal het vanjaar hul teenstanders behoorlik ore aangesit. Die span het al hul ligawedstryde gewen en is gekroon as die beste span in Noord-Gauteng.
As hy elke dag kan tennis speel, is hy gelukkig.
Suid-Afrika se volgende Ernie Els.
Frances Seeliger, ’n gr. 8-leerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, beleef vanjaar ’n droomseisoen op die atletiekveld.
Harmony-sportakademie het eergister koning gekraai by die @lantic-reeks se kampioene-toernooi.
Die Hoërskool Monument het verlede Saterdag gasheer gespeel vir een van die @lantic-sewesrugbytoernooie.
Die Hoërskool Tuine van Pretoria-Wes se sagtebal is kookwater.
Die Hoërskool Kempton Park se landloopmeisies het láng asems.
|
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|