Stem, dalk kom gunsteling op CD
Kies self watter Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiek jy graag saam op 'n CD wil hê.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

 
Helpmekaar wen pragstryd
Die eerste rugbyspanne van die Hoërskool Helpmekaar en die Hoërskool Merensky het vir een van die opwindendste wedstryde van die naweek gesorg. Helpmekaar het met 29-22 gewen.

Klofies net te sterk vir Rustenburgers
Waterkloof het op hul tuisveld maklik met 32-9 afgereken met ’n moedige Rustenburg.

Kempies skok Florida
Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Kempton Park het vir een van die skokke in die reeks om die Beeld-trofee gesorg...
  • Nog nuus oor Beeld-trofee.

  • Uitslae
    Coke-reeks

    Uitslae
    Beeld-trofee

    Lichtenburg klop Hoogenhout net-net
    Die Hoërskool Lichtenburg se eerste span was Saterdag baie verlig toe die eindfluitjie blaas in hul kwarteindstryd teen die Hoërskool Hoogenhout van Bethal.

    Luiperds se klein skole val vas
    Albei die eerste rugbyspanne uit die Luiperds-streek in die klein skole-afdeling van die Beeld-trofee het Saterdag vasgeval.

    Bepalings
    Die span wat eerste genoem word, speel tuis.

    Uitslae
    Coke-reeks

    Stoffberg, Nylstroom gelykop
    In ’n klipharde wedstryd waarin albei spanne nie wou besgee nie het Stoffberg en Nylstroom 5-5 gelykop gespeel ná ekstra tyd.

    Johan Jurgens wen net-net
    In ’n harde wedstryd in die afdeling vir klein skole het die Hoërskool Johan Jurgens met 22-20 teen Stanford Lake College gewen.

    Só lyk die kwarteindstryde
    Tuisspanne eerste genoem.


    Kliek hier vir nog berigte

    Klofies stof land se bestes uit in netbal
    Altesaam 33 netbalspanne van oor die land heen het die naweek by die netbalsentrum van Potchefstroom Volkskool saamgetrek vir die Suid-Afrikaanse skolenetbal-uitdaging.

    Bitter geveg tot die einde
    In ’n baie gelykop wedstryd het die eerste rugbyspan van die Hoërskool Volksrust Saterdag deurgedring na die halfeindstryd van die Beeld-trofee vir mediumskole toe hulle die Hoërskool Schoonspruit uitgeskakel het.

    Eric Louw ryg vyf drieë in teen Sannieshof
    Die eerste span van die Hoërskool Eric Louw het Sannieshof met skitterende hardlooprugby met 34-17 in hul kwarteindstryd vir klein skole op Musina geklop.

    Volksrust se hokkie kook
    Drie van die Hoërskool Volksrust se hokkiespanne is in die eindronde van die Noordvaal-afdeling vir mediumskole wat op 16 Augustus op die NWU-Puk se Astrobane gespeel word.

    Uitslae
    Uitslae in die reeks om die Beeld-trofee.

    Middelburg verras Monnas
    Middelburg het vir een van die groot skokke in die rugbyreeks om die Beeld-trofee gesorg...
  • Nuus oor reeks om Beeld-trofee.
  • Húlle speel in kwarteind.

  • Sannieshof wen oortuigend
    In die afdeling vir klein skole het Hoërskool Sannieshof behoorlik klaargespeel met die Hoërskool Hendriena en wen die wedstryd 49-13.

    Merensky klop Dr. Malan naelskraaps
    Die Hoërskool Merensky het Saterdag ’n naelbyt-oorwinning oor die Hoërskool Dr. Malan behaal.

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |