Nuwe matriek-foto's
Baie nuwe matriek-foto's is gepubliseer. Gaan kyk daarna. Stuur jou foto vir die JIP/Glitz-kompetisie na jip@beeld.com.
Beeld
Ons rugbyskrywers blog!
Lees Morris Gilbert se Blou Bul, Liam Del Carme se BoHaai, Hennie Brandt se Uit die Leeukuil en Gert van der Westhuizen se Langs die kantlyn.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

 
Rob slaan liga vir ’n ses
Die Hoërskool Rob Ferreira se eerste krieketspan kan vanjaar net nie ophou wen nie.

Saamsweet lei tot sukses
Harde werk en hope spangees maak die Afrikaanse Hoër Meisieskool se landloopspan die beste in Pretoria.

Affies-meisie se oë op Wimbledon
Vir Anrinette Botha, ’n gr.11-leerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool, is ’n wedstryd op Wimbledon haar grootste tennisdroom.

Twee uit twee vir Klofies en Linden
Opwindende naelbyt-rugby is Saterdag opgedis in die onderskeie eindstryde van die Beeld-trofee.
  • Lees nog berigte.

  • Linden maak dit twee in ’n ry
    Dit was heuningsoet vir die Hoërskool Linden se eerstespan.

    Helpies mors met Lichtenburg
    Helpmekaar Kollege en Hoërskool Ben Vorster sê mekaar Saterdag die stryd aan in die eindstryd in die afdeling vir groot skole.

    Klofies, Kempton pak mekaar
    Die Hoërskole Waterkloof en Kempton Park pak mekaar in die eindstryd om die Beeld-trofee vir makro skole.
  • Nog nuus oor die Beeld-trofee.

  • Uitslae
    Beeld-trofee

    Lichtenburg klop Hoogenhout net-net
    Die Hoërskool Lichtenburg se eerste span was Saterdag baie verlig toe die eindfluitjie blaas in hul kwarteindstryd teen die Hoërskool Hoogenhout van Bethal.

    Luiperds se klein skole val vas
    Albei die eerste rugbyspanne uit die Luiperds-streek in die klein skole-afdeling van die Beeld-trofee het Saterdag vasgeval.

    Helpmekaar wen pragstryd
    Die eerste rugbyspanne van die Hoërskool Helpmekaar en die Hoërskool Merensky het vir een van die opwindendste wedstryde van die naweek gesorg. Helpmekaar het met 29-22 gewen.

    Kempies skok Florida
    Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Kempton Park het vir een van die skokke in die reeks om die Beeld-trofee gesorg...
  • Nog nuus oor Beeld-trofee.

  • Uitslae
    Uitslae in die reeks om die Beeld-trofee.

    Middelburg verras Monnas
    Middelburg het vir een van die groot skokke in die rugbyreeks om die Beeld-trofee gesorg...
  • Nuus oor reeks om Beeld-trofee.
  • Húlle speel in kwarteind.

  • Sannieshof wen oortuigend
    In die afdeling vir klein skole het Hoërskool Sannieshof behoorlik klaargespeel met die Hoërskool Hendriena en wen die wedstryd 49-13.

    Merensky klop Dr. Malan naelskraaps
    Die Hoërskool Merensky het Saterdag ’n naelbyt-oorwinning oor die Hoërskool Dr. Malan behaal.

    Trofee in Ben Vorster se kas
    Die Hoërskool Ben Vorster se eerstespan vat die Beeld-trofee vir groot skole vanjaar Tzaneen toe.

    Volksrust se hokkie kook
    Drie van die Hoërskool Volksrust se hokkiespanne is in die eindronde van die Noordvaal-afdeling vir mediumskole wat op 16 Augustus op die NWU-Puk se Astrobane gespeel word.

    Klofies klop Affies
    Ná ’n uitmergelende twee dae was die o.19-eindstryd ’n Pretoria-derby...

    Vryburg baklei hard vir wen
    Die Hoërskool Vryburg het Saterdag op sy tuisveld in die tweede helfte wakkergeskrik en met ‘n agterstand van 5 punte teruggeveg teen Piet Retief in die mediumskoolafdeling en die wedstryd 14-8 gewen.

    Jacob staan in Lichtenburg
    Die Hoërskool Lichtenburg het Saterdag vir die derde keer die Jacob Wilkens-trofee as die Luiperds se grootskool-kam?pioen verower toe hy Potchefstroom Volkskool met 16-14 geklop het.

    Jansies weer bo
    Die uitklopfase van die Beeld-trofee het aangebreek met die provinsies se onderskeie wenners wat Saterdag bepaal is. Die Valke-kampioen is weer die Hoërskool EG Jansen wat Kempton Park met 38-10 getroef het.

    Leeus klop WP net-net
    Die Leeus het Saterdag die Cravenweek op ’n hoë noot afgesluit met ’n oorwinning van 29-21 oor die Westelike Provinsie.

    Klofies en Eldo het skare opgewonde
    Waterkloof het skoonskip gemaak in die Blou Bulle se Beeld-trofee-uitspeelwedstryde teen Eldoraigne, maar nie voor die Klofies se eerste span eers groot geskrik het voordat hulle uiteindelik met 37-12 gewen het nie.

    Rooies klop Middelburg maklik
    HTS Middelburg se Rooies het Saterdag die Mpumalanga makroskole-kampioen geword ná hulle die Hoërskool Middelburg met 35-18 in die eindstryd geklop het.

    Volksrust se hokkie kook
    Drie hokkiespanne van die Hoërskool Volksrust het deurgedring na die kwarteindstryd van die Noordvaal-hokkiereeks wat vroeg in Augustus op Potchefstroom gespeel word.

    Gebruik dit as leerskool
    Die jaarliks 23ste Coca-Cola-rugbyreeks begin vandag. Altesame 112 spanne en 2 464 spelers neem aan vanjaar se reeks deel.

    Vrystaat + Arende = skouspel
    Die skolerugbyspanne van die Vrystaat en Jong Arende kan vanmiddag by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria die gees van die Cravenweek in die hoofwedstryd uitleef.

    Vrystaat weer in hoofwedstryd
    Die Vrystaat verdedig sy titel as nie-amptelike kampioen môre teen die Jong Arende van die Suidwestelike Distrikte in die hoofwedstryd van die laaste dag van die 45ste Cravenweek in Pretoria.

    Plattelanders neem deel op eie koste
    Die windmaker-vertoning van die plattelandse spanne van Griekwas en die Oostelike Provinsie in hul eerste twee Cravenweek-wedstryde, sal hul saak beduidend versterk om op ’n permanente basis tot die land se voorste skoletoernooi toegelaat te word.

    Vrystaters ruk hulle reg
    Die Vrystaat gaan nie sommer van sy titel as Cravenweek-“kampioen” afstand doen nie.

    Flink Arende pak fisieke Pumas
    Net so veel soos die Pumas en Arende in die diereryk van mekaar verskil, net so uiteenlopend is die wedstrydplanne waarmee dié twee spanne mekaar vandag in die hoofwedstryd van die derde dag van die 45ste Cravenweek gaan probeer troef.

    Blou Maandag vir Bulletjies
    Die grootste gif kom in die kleinste botteltjies, want die Blou Bulle en Westelike Provinsie sal nog stuiptrekkings hê van die doepa wat hulle op die eerste dag van die 45 ste Cravenweek in Pretoria ingekry het.

    Skoolseuns ‘doen dinge reg’
    “Vandag se skoolseuns doen alles soos die Springbokke en doen die basiese dinge van rugby 100 persent reg.”

    Bulle het 70 redes om goed te vaar
    Daar is groot druk op die Blou Bulle wanneer die 45ste onder 18-Cravenweek vandag by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria begin.

    Leeus se boeties stamp baie selde kop
    Dit is nie boeties of ander enkelinge wat môremiddag aan die Leeus ’n oorwinning teen die Vrystaat in die hoofwedstryd van die tweede dag van die 45ste onder 18-Cravenweek by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria sal besorg nie.

    Die Cravenweek is hier!
    Die Cravenweek is hier! Die toernooi skop Maandag by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria af.

    Beijing en wêreld wag op SA se beste, vinnigste, dapperste atlete
    Een van sport se grootste skouspele begin op 8 Augustus 2008 in Beijing.

    Witwarm rugby by bondedag
    Die Blou Bulle, wat vanjaar se o.18-Cravenweek aanbied, het met hul oorwinning oor die Vrystaat ’n belangrike sielkundige slag geslaan.
  • Al die skolesport.

  • Pluimbalspeler maak opgang
    Die 15-jarige Samantha Rigby is ’n pluimbalspeler om mee rekening te hou.

    Blou Bul-skole se eerstes beïndruk
    Die eerstespanne van die Blou Bul-skole het almal die afgelope tyd skitterrugby gespeel. Hulle het voorwaar nie gelyk soos manne wat binnekort op vakansie sou gaan nie.

    Só lyk die Cravenspan
    Die Leeus het sy o.18-Cravenweekspan bekend gemaak.

    Standerton dring deur na 3 eindstryde
    Die Hoërskool Standerton speel op Saterdag 19 Julie in drie Pumas-eindstryde vir groot skole op sy tuisveld.

    Valke se span vir Cravenweek aangekondig
    Die Valke se Cravenweekspan is aangekondig.

    Wie gaan dié stryd wen?
    Ben Vorster en Merensky gaan mekaar weer in die eindstryd vir groot skole pak om te beslis wie die Limpopo-kampioen gaan wees.

    Alexander (7) mik vir nog ’n titel
    Pasop Tiger Woods en Ernie Els – Alexander van der Merwe is oppad na Amerika om sy nuutste gholftitel op te eis. En hy is ’n skrale sewe jaar oud!

    Luiperds vs. Griffons
    Die Luiperds se hoërskoolspanne het Vrydag teen die Griffons se spanne gespeel.

    Boys' High sit Affies ore aan
    Toe die eindfluitjie Saterdag op Affies se heiligdom geblaas het, het duisende Pretoria Boys' High-ondersteuners hul helde skouerhoog van die veld af gedra.
  • Klik hier vir al die skolesport-nuus.

  • Valke se halfeindstryde die naweek
    EG Jansen het sy ligawedstryde in die Valkestreek onoorwonne voltooi deur Kempton Park sy eerste nederlaag toe te dien. Met dié oorwinning van 32-13 eindig EG Jansen bo-aan die punteleer.

    Leeus-skole uitslae
    Uitslae van Leeus se Beeldtrofeewedstryde

    Uitslae van Limpopowedstryde
    Hier is die uitslae van die Limpopowedstryde

    Gunstelinge EG Jansen vermorsel Hugenote
    EG Jansen is die gunsteling om weer as die Valke-kampioen van die afdeling vir makro skole gekroon te word, ná hy Hugenote met 79-8 platgeloop het.

    Bulskole goed skrikgemaak
    Die Blou Bulle se skole het die afgelope week vir aanskoulike rugby gesorg toe veral Affies teen Maritzburg College en Overkruin teen Oos-Moot eers goed moes skrik voor elk indrukwekkende oorwinnings behaal het.

    Monnas te sterk vir Marais Viljoen
    Die afgelope naweek het Monument hul stempel afgedruk in die Leeus se afdeling vir makro skole toe hulle met Marais Viljoen afgereken het.

    Luiperds bespreek halfeindplekke
    Die groot skole in die Luiperdstreek het die naweek hul plekke bespreek vir volgende Saterdag se Beeldtrofee-halfeindstryde. Hoër Volkskool Potchefstroom speel teen Bergsig en Hoërskool Klerksdorp (KHS) sê Lichtenburg die stryd aan op Olenpark in Potchefstroom.

    Hulle hoop om baie lewens te red
    Om lewens te red, is vir dié drie leerlinge van die Hoërskool Menlopark ’n passie.

    Uitslae van Valke-skole
    Hier is die uitslae van die Valke-streek se Beeldtrofee-wedstryde

    Uitslae van Leeu-skole
    Hier is die uitslae van die Leeus se Beeldtrofee-wedstryde

    Uitslae van Luiperd-skole
    Hier is die uitslae van die Luiperd-streek se Beeldtrofee-wedstryde

    Monnas stoom nog vooruit
    Daar neem nou wel net drie skole aan die Beeldtrofee se afdeling vir makro skole deel maar daar is geen tekort aan opwinding nie.

    Volkskool klop Gimmies
    Potchefstroom Volkskool het Saterdag voor duisende ondersteuners die gesogte FNB-titel gewen toe die span Gimnasium met 24-17 geklop het.

    Standerton klop taai teenstander naelskraap
    Die Hoërskool Standerton het Saterdag naelskraap hul taaiste teenstander, die Hoërskool Ermelo, met 14-12 geklop.

    Eldoraigne klop Zwarries
    Eldoraigne het ’n moedige Zwartkop eers in die tweede helfte van hul FNB Classic Clash kragmeting met 22-13 baasgeraak.

    Vryburg klop Wollies net-net
    Die Hoërskool Vryburg het die platteland-sirkel van die Luiperds gewen en sal heel moontlik teen die Hoërskool Schoonspruit sake uitspook om die streek se wenner te bepaal.

    Lichtenburg, Volkskool onoorwonne
    Die Hoërskool Lichtenburg maak sy stem dik in die Bosveld-sirkel van die Luiperdstreek se afdeling vir grootskole.

    Grey maak weer skoon met Affies
    Die Grey-sege is die skool se vyfde oorwinning in nege jaar oor Affies.

    2 skole is lus vir trofee
    Die hoërskole Kempton Park en EG Jansen is die vroeë aanspraakmakers op die Valke-kroon in die Beeld-trofee.

    Beeld-trofee: vorige wenners
    Vorige wenners van die Beeld-trofee.

    Beeld-trofee: agtergrond
    In Suid-Afrika, en spesifiek onder Beeld se lesers, is rugby die sportsoort wat huishoudings - of dit nou ma, pa, boetie, sussie, oupa, ouma of onderwysers is - waarskynlik die meeste raak.

    Skolesport
    Skolesport-nuus van oral.

    'Yshokkie is nie só rof nie'
    Yshokkie is dalk nie een van die bekendste sportsoorte in Suid-Afrika nie, maar dit het nie die 17-jarige Anton Pretorius gekeer om dit te probeer nie. (Foto).

    Ermies en Stannies voor
    Die eerste rugbyspanne van die hoërskole Ermelo en Standerton is ná die tweede ronde van die Pumas se groot skole-kompetisie steeds op die wenpad.

    Wimbledon, hier kom ek
    Hy is dalk net 17 jaar oud, maar droom reeds daarvan om eendag op Wimbledon sy tennisrakket te swaai.

    Toe die fietsrygogga eers gebyt het…
    Toe die fietsrygogga Genée Steyn eers gebyt het, het hy nie laat los nie.

    Overvaal wen NWU Puk se 16-reeks
    Die Hoërskool Overvaal van Vereeniging is weer die NWU-Puk 16-kampioen ná afloop van Saterdag se eindstryde in dié gewilde sportreeks.

    Puik spel in Diamant-proewe
    Die proefwedstryde vir Diamant-skole wat by die gronde van die Hoërskool Zwartkop gespeel is, het die keurders van die Blou Bulle se hoërskole-rugby breed laat glimlag.

    Beeld-trofee nuusberigte
    Beeld-trofee nuusberigte.



    SA skuts staan hul man in kakieland
    Julle is net só vrek goed!”

    Ermelo kraai koning in krieket
    Die Hoërskool Ermelo het Vrydagaand die Super Skills-kriekettoernooi, wat by die Hoërskool Linden gehou is, gewen.

    Sy’s freediving se meermin
    “Ek was heeltemal blown away. Ek het dit glad nie verwag nie.”

    Hoogenhout en Menlopark deel die hokkietrofee
    In ’n spannende eindstryd in die Noordvaal-hokkiereeks vir groot skole het die Hoërskool Menlopark van Pretoria en die Hoërskool Hoogenhout van Bethal 1-1 gelykop gespeel.

    Trofee vir Jurgies se verjaarsdag
    Die matriekafskeid van die Hoërskool dr. Johan Jurgens in Springs was Saterdagaand ekstra spesiaal.

    Alberton High, Dr. Johan Jurgens in eindstryd
    Alberton High het in ’n klipharde wedstryd die eerstespan van Hoërskool Eric Louw met 12-0 geklop in die halfeindwedstryd vir klein skole.

    Uitslae
    Beeldtrofee

    Bepalings
    Beeld-trofee eindstryde

    Klofies stof land se bestes uit in netbal
    Altesaam 33 netbalspanne van oor die land heen het die naweek by die netbalsentrum van Potchefstroom Volkskool saamgetrek vir die Suid-Afrikaanse skolenetbal-uitdaging.

    Bitter geveg tot die einde
    In ’n baie gelykop wedstryd het die eerste rugbyspan van die Hoërskool Volksrust Saterdag deurgedring na die halfeindstryd van die Beeld-trofee vir mediumskole toe hulle die Hoërskool Schoonspruit uitgeskakel het.

    Eric Louw ryg vyf drieë in teen Sannieshof
    Die eerste span van die Hoërskool Eric Louw het Sannieshof met skitterende hardlooprugby met 34-17 in hul kwarteindstryd vir klein skole op Musina geklop.

    Klofies net te sterk vir Rustenburgers
    Waterkloof het op hul tuisveld maklik met 32-9 afgereken met ’n moedige Rustenburg.

    Bepalings
    Die span wat eerste genoem word, speel tuis.

    Stoffberg, Nylstroom gelykop
    In ’n klipharde wedstryd waarin albei spanne nie wou besgee nie het Stoffberg en Nylstroom 5-5 gelykop gespeel ná ekstra tyd.

    Johan Jurgens wen net-net
    In ’n harde wedstryd in die afdeling vir klein skole het die Hoërskool Johan Jurgens met 22-20 teen Stanford Lake College gewen.

    Só lyk die kwarteindstryde
    Tuisspanne eerste genoem.

    Standerton klop Volkskool
    In die afdeling vir groot skole het die Hoërskool Standerton Saterdag vir Potchefstroom Volkskool met 27-17 geklop.

    Linden stof Volkies af
    Pasop vir die byt van die Hoërskool Linden se eerstespan.

    Uitslae
    Coke-reeks

    Zwartkop klop Overkruin
    Die Hoërskool Zwartkop het danksy twee strafdoele deur losskakel Heini Grobler en een deur slot Zane Schlemmer met 9-7 gewen teen ’n omgekrapte Overkruin.

    Eldo Drake ryg drieë in
    Eldoraigne het Saterdag HTS Klerksdorp met 38-0 gewen.

    Ben Vorster klop Merensky net-net
    In ’n klipharde eindstryd vir klein skole in Limpopo, waarin albei spanne bereid was om hardlooprugby te speel, het die Hoërskool Eric Louw van Musina die Stanford Lake College met 20-10 gewen.

    Spanne nog nie almal bekend
    Vyf spelers van die twee spanne wat eergister in die Cravenweek-“eindstryd” gespeel het, het vir hulle plekke in die Suid-Afrikaanse Skole-rugbypan oopgespeel.

    Uitslae
    Coke-reeks

    Florida bo nadat hy Monument klop
    Die Hoërskool Florida is die Leeus se makroskole-rugbykampioen.

    Rustenburg kraai koning in netbalreeks
    Meer as 80 netbalspanne was die naweek in aksie tydens die 10de Coke Prestige-netbalreeks wat by Potchefstroom Volkskool plaasgevind het.

    Kaptein ken sy manne
    Elton Jantjies leef om rugby te speel.

    Cravenweek: Vrystaat se oorheersing beëindig
    Die Jong Arende het die Vrystaat se oorheersing van die Cravenweek die afgelope twee jaar beëindig.

    Sy droom is om vir Bloues te speel
    Hoewel Hein Cronjé, heelagter van die Valke, sê sy senuwees het aan hom geknaag gedurende die Cravenweek, kon mens dit glad nie aan sy spel sien nie.

    Koos en Joffie groet met ’n tikkie hartseer
    Daar is twee Krugers wat vandeesweek met ’n tikkie hartseer by die Craven-rugbyweek is.

    Gerrie is gaande oor talent
    Die gehalte van vanjaar se Craven-rugbyweek is veel beter as wat hy in ander jare gesien het en dit is hoofsaaklik te danke aan die kleiner unies se goeie spel.

    Streeptruie spog met langste én swaarste speler
    As grootte al was wat nodig is vir wenrugby, sal die Westelike Provinsie sekerlik die kampioenspan in vanjaar se Cravenweek wees.

    Genoeg talent vir rooskleurige toekoms, sê Ian Mac
    Die toekoms van Suid-Afrikaanse rugby is veilig, het Ian McIntosh, ’n nasionale keurder en gewese Springbok-afrigter oor die talent in die 45ste Cravenweek gesê.

    Jong Arend word ’n Bul ná die Cravenweek
    CJ Stander, agtsteman en kaptein van die Jong Arende, het eergister in die Cravenweek-“eindstryd” die eerste van baie betekenisvolle treë op die rugbyvelde van Pretoria gegee.

    Cravenweek is teelaarde vir Bokke van môre
    Die Cravenweek het hom sedert sy beskeie begin in 1964 as een van die belangrikste Springbok-voedingsbronne gevestig, want 81 Suid-Afrikaanse Skolespelers het ook al die Groen en Goud op die hoogste vlak van internasionale mededinging gedra.

    Bulle is beste o.16’s in land
    Dit was die Noorde teen die Suide in die hoofwedstryd op die laaste dag van die Grant Khomo- nasionale o.16-week.

    Uitslae: Grant Khomo-week
    Uitslae van wedstryde in die Grant Khomo-rugbyweek.

    Sportgebeure
    10 Julie – Die Proteas speel hul eerste toets teen die Engelse span op Lords.

    Limpopo se Cravenweek-trots aangekondig
    Limpopo het hul Cravenweekspan aangekondig.

    Bondedag-uitslae
    Uitslae van Bondedagwedstryde

    Helpies steeds op wenpad
    Hoërskool Helpmekaar het die naweek sy plek in die Leeus se eindstryd vir groot skole bespreek.

    Beste o.15-span gesoek
    Die stryd vir die beste o.15-sokkerspan van Suid-Afrika begin Saterdag in Soweto. Altesaam 16 spanne gaan mekaar aandurf om te bepaal wie die land sal verteenwoordig in die Manchester United Premier Cup (MUPC) wêreldeindstryde.

    Parkies-krieket pak weer tasse
    Die Hoërskool Menlopark sit dié vakansie hul jarelange tradisie voort om met hul krieketspelers in die buiteland te gaan toer.

    Pta-skole skitter
    Pretoria se netbalspanne het die botoon gevoer in die naweek se Gauteng Skolekampioenskappe (GSS) – hulle spog met vyf spanne wat deurdring na die Skolenetbalfees (voorheen die Noordvaaltrofee).

    EG Jansen en Kempies in Valke-eindstryd
    EG Jansen en Kempton Park pak mekaar in die eindstryd van die makro-skole in die Valkestreek, nadat hulle die naweek met onderskeidelik Hans Moore en Hugenote afgereken het.

    Agt van Middelburg in span
    Die Rooimasjien van Middelburg, HTS Middelburg, het agt spelers in die Pumas se span vir die Cravenweek. Die Hoërskool Rob Ferreira het vier spelers en die Hoërskool Middelburg drie.

    PUK-rugbyweek skop af
    Die jaarlikse Luiperds/NWU-Puk o.19-rugbyweek begin vandag op die Fanie du Toit-terrein van die Potchefstroom kampus van die NWU.

    Kadetstoeiers spoedig na VSA
    Vier van Mpumalanga se beste stoeiers is gekies om Suid-Afrika in kadetstoei in die VSA te verteenwoordig.

    Helpmekaar teen Roodies in Leeus-halfeind
    Die Leeus se groot skole het hul groepwedstryde afgesluit.

    Uitslae van die Blou Bulwedstryde
    Hier is die uitslae van die ander Blou Bulwedstryde

    Valkestreek se uitslae
    Hier is die uitslae van die Valkestreek se wedstryde

    Die Luiperds speel Craven
    Die Luiperds se hoërskoolkeurders het die span vir vanjaar se Cravenweek bekend gemaak.

    Klofies te sterk vir Dan Pienaar
    Die eerste rugbyspan van Waterkloof het Saterdag korte mette gemaak van HTS Daniël Pienaar deur die besoekers met 23-3 na die Oos-Kaap terug te stuur.

    Affies en Klofies oorheers Craven-spanne
    Die Blou Bul-keurders het ’n span gekies wat hoofsaaklik uit spelers van Affies, Waterkloof, St Alban's en Boys' High bestaan.
  • Al die skolesport.

  • Hans Strijdom en Nylstroom bespreek plekke in halfeindstryd
    Hoërskool Hans Strijdom het sy plek in die halfeindstryd van die Limpopostreek se afdeling vir groot skole bespreek, toe hy die span van Hoërskool Ellisras met 60 – 19 oorrompel het.

    HTS Middelburg is onoorwonne voorloper by Pumas
    HTS Middelburg is die voorloper onder die vier makro-skole in die Puma-streek. Hulle het beide hul wedstryde gewen ná hulle Saterdag met die HTS Witbank afgereken het.

    Zurilda bring goud terug
    “Dis ’n manier van lewe en deel van wie ek is.”

    Uitslae van Blou Bul-wedstryde
    Hier is die uitslae van die Blou Bul-streek se wedstryde

    Uitslae van Puma-skole
    Hier is die uitslae van die Puma-streek se Beeldtrofee-wedstryde

    Uitslae van Limpopo-skole
    Hier is die uitslae van die Limpopo-streek se Beeldtrofee-wedstryde

    Adrenalien pomp deur albei se are
    Gee vir die twee water en ’n kragboot en hulle is in die sewende hemel!

    HTS Middelburg klop sy bure
    Jarelange tradisies was aan die orde van die dag in Saterdag se Classic Clash tussen Middelburg se twee bulskole: HTS Middelburg en die Hoërskool Middelburg.

    Menlopark buig knie laag voor Garsfontein
    Die Blou Bulle se skole het die afgelope week vir spannende rugby gesorg.

    Merensky stuur almal met kous oor kop weg
    Die Hoërskool Merensky van Tzaneen het die Hoërskool Pietersburg van Polokwane met die kous oor die kop huistoe gestuur toe hulle daarin geslaag het om al nege hul ligawedstryde te wen.

    Luiperds en Leeus pak mekaar
    Al die skadu-spanne van die Luiperds en Goue Leeus hoërskole vir die onderskeie rugbyweke speel Dinsdag op die Universiteit van Johannesburg se velde.

    Kempies se sukkel, slaag
    Die prentjie in die Valke-streek om die Beeldtrofee raak al hoe duideliker met Kempton Park en EG Jansen wat nog steeds onoorwonne in die makro-afdeling is.

    Volkskool en Klerksdorpers speel ’n riller
    Potchefstroom Volkskool en die Hoërskool Lichtenburg gee ná twee rondes in die Beeld-trofee vir groot skole in die Luiperd-streek die pas aan.

    Oorwinning onafwendbaar
    “Ons het vyf jaar lank hiervoor gewerk en dis asof alles net op die regte tyd bymekaar gekom het.”

    Alberton wen 1, verloor 1
    Gedurende die week het Alberton ’n goeie oorwinning van 17-3 oor hulle bure Dinamika gehad. Hul blydskap was egter van korte duur...

    Garsies wen naelbyt-stryd
    Die wedstryde wat onthou sal word, was toe Garsies met 26-22 kon deurskraap teen Wonderboom en die naelskraapse sege van Oos-Moot met 34-30 oor Zwartkop.

    Ben Vorster lyk gevaarlik
    Die Hoërskool Ben Vorster van Tzaneen het gewys dat hy ’n sterk aanspraakmaker in vanjaar se Beeld-trofee se afdeling vir groot skole sal wees.

    Groot skare verwag by Affies, Grey se jaarlikse bulstryd
    ’n Skare van tot 15 000 toeskouers word vanmiddag in Pretoria verwag wanneer die bulspanne van die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria en Grey-kollege van Bloemfontein mekaar die stryd sal aansê.

    EG Jansen wen Monnas net-net
    Die vreugdevure het Saterdag lank in Boksburg gebrand, nadat EG Jansen vir Monnas in ’n opwindende naelbytstryd met 13-10 geklop het om vir die eerste keer die Nu Power Tuks-trofee omhoog te hou.

    Volkrust klop Vryburg 31-25
    Die Hoërskool Volksrust het die Hoërskool Vryburg in die eerstespan-eindstryd van die NWU-Puk sportreeks in ’n spannende wedstryd met 31-25 geklop.

    Waterkloof se hokkiespan palm nog ’n titel in
    Die Hoërskool Waterkloof se meisies het Saterdag sy oorheersing in die NuPower Tuks-reeks voortgesit toe sy eerste hokkiespan die titel gewen het.

    Lichtenburg lyk goed
    Die Hoërskool Lichtenburg het ’n indrukwekkende debuut in vanjaar se Beeld-trofee vir groot skole in die Luiperdstreek gemaak, toe hy die Hoërskool Brits met 43-0 geklop het.

    Parkies en Zwarries baljaar op Loftus
    Die kragmeting tussen Hoërskool Menlopark en Zwartkop wat op die hoofveld van Loftus Versfeld gespeel is, was ’n goeie advertensie vir die rugbykrag onder die Blou Bulle se Diamant-skole.

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |