Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
5 Augustus 2008
Ram (21/3 – 20/4): Jy kan die verhoudings wat vir jou belangrik is, veral jou liefdesverhouding, weer op koers kry. Bul (21/4 – 20/5): Daar is nie ’n beter tyd om jou te bevry van die dinge wat jou teruggehou het nie. Tweeling (21/5 – 20/6): Indien jy wil hê jou toekoms moet rooskleurig wees, sal jy die nodige harde werk moet insit. Kreef (21/6 – 22/7): ’n Goeie geleentheid om te netwerk met mense wat invloed het in die sakesektor. Leeu (23/7 – 22/8): Reik verder as wat jy nog ooit het en pak ’n groot avontuur aan. Maagd (23/8 – 22/9): Jy sal nie kan aanbeweeg voor jy jou nie bevry het van die foute wat jy gemaak het nie. Weegskaal (23/9 – 22/10): Jy voel energiek – vind maniere om dit tot uitlating te laat kom. Skerpioen (23/10 – 22/11): Jou finansies kan verbeter as jy die kanse wat oor jou pad gaan kom met albei hande aangryp. Boogskutter (23/11 – 21/12): Jy kan nou berekende kanse waag. Steenbok (22/12 – 20/1): Daar gebeur baie by jou huis so fokus jou energie ook daarop. Waterdraer (21/1 – 19/2): Jou geldsake lyk goed en jy kan bekostig om jouself ’n bietjie te bederf. Visse (20/2 – 20/3): Dinge is besig by die werk en jy sal moet ektra hard werk om by te bly. William Smith
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|