Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    9 Augustus 2008
    Aug 08 2008 10:33:36:527AM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Ram (21/3 – 20/4): Daar is werk wat gedoen moet word en jy mag nie slaplê nie. Almal moet hul deel doen om sodoende sukses te behaal.

    Bul (21/4 – 20/5): Loop lig vir verraad en iemand wat jy vertrou wat jou dalk in die rug kan steek. Hou die gebeure fyn dop.

    Tweeling (21/5 – 20/6): Iemand anders wat nie hul kant bring nie, kan tot gevolg hê dat jy ingeroep word om die situasie te beredder. Wys nou wat jy kan doen.

    Kreef (21/6 – 22/7): Skuif jou negatiewe houding opsy, want jy gaan só niks bereik nie. Fokus op jou talente en wat jy daarmee kan doen.

    Leeu (23/7 – 22/8): Jy bekom waardevolle inligting by die werk, wat jou kan help om ’n transaksie te beklink. Hanteer ook dié inligting met die nodige oordeel.

    Maagd (23/8 – 22/9): Maak gereed om jouself te verdedig teen jaloerse en venynige mense. Jou sukses maak dat ander teen jou draai

    Weegskaal (23/9 – 22/10): ’n Probleem duik skielik op en plaas jou planne tydelik op ys. Dit is dalk die gevolg van ’n fout wat jy vroeër gemaak het.

    Skerpioen (23/10 – 22/11): Jy is te ingestel op jou eie lewe en probleme. Kyk weer na die wêreld om jou en help jou naaste.

    Boogskutter (23/11 – 21/12): Hou jou geldsake deeglik dop en hou jou inkomstes en uitgawes op skrif. Mense probeer jou dalk uitoorlê.

    Steenbok (22/12 – 20/1): Kry jou gedagtes agtermekaar, anders sal jou planne nooit slaag nie.

    Waterdraer (21/1 – 19/2): Dinge loop nie juis vlot tuis nie. Fokus op wat jy en jou familie in gemeen het.

    Visse (20/2 – 20/3): Moenie werk en plesier té veel meng nie. Hou ’n gesonde balans en maak tyd vir alle belangrike take.

    William Smith


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |