Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    18 Augustus 2008
    Aug 17 2008 05:16:16:960PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Ram (21/3-20/4): Jou goeie oordeel wat jou finansies aanbetref, loop lelik skeef. Kry professionele hulp om jou te help geldsake bestuur.

    Bul (21/4-20/5): Jou gedagtes dwaal en jy sukkel om te fokus op dit wat werklik belangrik is. Probeer mediteer.

    Tweeling (21/5-20/6): Dit is moeilik om nie jou humeur te verloor wanneer mense onredelike eise aan jou stel nie. Probeer kalm bly.

    Kreef (21/6-22/7): Net wanneer jy dink dit gaan goed wat jou hartsake aanbetref, word alles omvergegooi. Jy moet vertroue hê dat dit weer sal regkom.

    Leeu (23/7-22/8): Jou senustelsel kan probleme gee. Verminder jou stresvlakke en kyk na jou gesondheid.

    Maagd (23/8-22/9): Werk daaraan om die harmonie en ritme in jou belangrikste verhouding te behou. Kies jou woorde baie versigtig en met oordeel.

    Weegskaal (23/9-22/10): Jy bereik ’n belangrike keerpunt in jou lewe. Dit wys jy is gereed om uitdagings aan te gryp.

    Skerpioen (23/10-22/11): Hoewel jy tans baie idees het, sal jy ook uitvermoë moet toon om sukses te behaal.

    Boogskutter (23/11-21/12): Handel eers die kleiner takies af wat in die pad staan van jou drome, voor jy dit begin najaag.

    Steenbok (22/12-20/1): Jy sal dalk van jou eie planne opsy moet skuif om ander tegemoet te kom. Eendag doen hulle weer dieselfde vir jou.

    Waterdraer (21/1-19/2): Jy verstaan nie waarom iemand jou probeer verneder nie. Draai die ander wang.

    Visse (20/2-20/3): Jy sal jou energie moet fokus, anders kan dinge te veel raak.

    william smith


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |