Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    16 September 2008
    Sep 15 2008 10:03:33:073PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    <

    Ram (21/3 – 20/4): Leer om geduldig te wees. Goeie dinge kom nie sommer oornag nie.

    Bul (21/4 – 20/5): Moenie toelaat dat jou aandag afgelei word deur ’n duur plesiertjie nie.

    Tweeling (21/5 – 20/6): Jou verbeelding is geneig om met jou op loop te gaan, en dan verloor jy fokus van wat belangrik is.

    Kreef (21/6 – 22/7): Indien daar ’n probleem is wat gedurig aan jou karring, gesels met goeie vriende of familielede wat kan raad gee.

    Leeu (23/7 – 22/8): Vermy mislukking deur nie impulsief te wees nie.

    Maagd (23/8 – 22/9): Jy voel lusteloos en sonder energie. Moenie jouself uitput nie.

    Weegskaal (23/9 – 22/10): ’n Gebrek aan samewerking deur jou kollegas vertraag jou skedule.

    Skerpioen (23/10 – 22/11): Raak ontslae van vriendskappe waar mense jou emosies en geld misbruik.

    Boogskutter (23/11 – 21/12): Al lyk alles om jou negatief, kan jou ingesteldheid maak dat jy suksesvol is.

    Steenbok (22/12 – 20/1): Verskillende standpunte kan jou en iemand met wie jy gewoonlik goed oor die weg kom, laat vassit.

    Waterdraer (21/1 – 19/2): Moenie oorversigtig wees nie. Jy hoef nie als te analiseer nie.

    Visse (20/2 – 20/3): Jou innerlike krag kan jou deur dié moeilike tyd dra.

    william smith


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |