Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
17 September 2008
Ram (21/3 – 20/4): Jy is veels te fyngevoelig en temperamenteel. Jy benadeel jouself die meeste. Bul (21/4 – 20/5): Bly by jou begroting en maak seker jy bly op hoogte van jou uitgawes. Tweeling (21/5 – 20/6): Oefen selfbeheersing uit. Jy gaan verlei word om jou goeie voornemens by die agterdeur uit te gooi. Kreef (21/6 – 22/7): ’n Klomp ekstra verantwoordelikhede rus op jou skouers. Moenie te veel stres en dan niks gedoen kry nie. Leeu (23/7 – 22/8): Jy het vinnig gevorder, maar die druk raak nou erg. Maagd (23/8 – 22/9): Jy het verandering en verskeidenheid nodig om vrolik te bly en te hou waarvan jy doen. Weegskaal (23/9 – 22/10): Indien jy sterk voel oor ’n saak, veg ten alle koste daarvoor. Skerpioen (23/10 – 22/11): Maak seker om tyd opsy te plaas vir ontspanning. Geniet dinge met jou vriende. Boogskutter (23/11 – 21/12): Jy kan ’n erge tydperk verwag, maar positiewe optrede kan dit omswaai. Steenbok (22/12 – 20/1): Om te hunker na die onbereikbare gaan jou net teleurgesteld laat. Waterdraer (21/1 – 19/2): Moenie onnodige risiko’s neem nie. Veiliger is nou beter. Visse (20/2 – 20/3): Jy word moontlik teen jou sin betrek by ander se probleme.
William Smith
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|