Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
18 September 2008
Ram (21/3 – 20/4): Hierdie kan ’n keerpunt in jou lewe wees – mits jy dit reg bestuur. Bul (21/4 – 20/5): Dit is jou eie verantwoordelikheid om jou omstandighede te verbeter. Tweeling (21/5 – 20/6): Jy kan jou inkomste verbeter deur te netwerk en met die regte mense saam te werk. Kreef (21/6 – 22/7): Jou goeie kommunikasievermoëns in dié tyd kan baie help met take wat jy moet afhandel. Spanwerk is ’n bonus. Leeu (23/7 – 22/8): Jy het insig in mense se motivering vir hul optrede en kan hul bystaan. Maagd (23/8 – 22/9): Gee jou verbeelding vrye teuels. Die kans is goed dat jy jouself sal verbaas. Weegskaal (23/9 – 22/10): Indien jy die beste uit die lewe wil kry, moet jy die beste in jou liggaam insit. Fokus op gesonder eet. Skerpioen (23/10 – 22/11): Oorweeg om jou taalvaardighede op te skerp en so met mense vanuit verskillende kulture te kommunikeer. Boogskutter (23/11 – 21/12): Net omdat jy iets nie kan doen nie, beteken dit nie jy is ’n mislukking in die geheel nie. Probeer weer. Steenbok (22/12 – 20/1): Mag en voorspoed is die gevolg van onderrig. Waterdraer (21/1 – 19/2): Moenie die raad van ’n vriend ignoreer nie. Visse (20/2 – 20/3): Jou familie het jou baie nodig. Staan hulle by. william smith
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|