Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    22 September 2008
    Sep 21 2008 04:23:54:110PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Ram (21/3 – 20/4): Bly by die bekende. Jy kan en moet nie nou risiko’s neem nie.

    Bul (21/4 – 20/5): Jy het ’n besige tyd wat voorlê en sommige mense sal jou geduld probeer toets.

    Tweeling (21/5 – 20/6): Sit tyd opsy om jou siel te deursoek. Bepaal waaraan jy moet werk en wat in jou lewe moet verander.

    Kreef (21/6 – 22/7): Jou doelwitte word tydelik deur omstandighede, wat buite jou beheer is, op ys geplaas.

    Leeu (23/7 – 22/8): Jou eerste en belangrikste prioriteit behoort finansiële sekuriteit te wees.

    Maagd (23/8 – 22/9): Ignoreer skinderpraatjies en moet self ook nie gerugte versprei nie.

    Weegskaal (23/9 – 22/10): Familieverpligtinge verdien nou jou onverdeelde aandag.

    Skerpioen (23/10 – 22/11): Wees maar seker – as jy impulsief optree, gaan daar gevolge wees.

    Boogskutter (23/11 – 21/12): Verwyder jouself van diegene wat net skoorsoek.

    Steenbok (22/12 – 20/1): Moenie ingee vir ydele dreigemente nie. Moenie laat mense jou boelie nie.

    Waterdraer (21/1 – 19/2): Jy verdien beter as wat iemand in jou lewe jou tans behandel.

    Visse (20/2 – 20/3): Iets gaan aan agter die skerms en jy moet uitvind wat dit is.

    William Smith


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |