Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
26 September 2008
Ram (21/3 – 20/4): Moenie toelaat dat ander besluite namens jou neem nie. Jy is in beheer. Bul (21/4 – 20/5): Jou selfvertroue en sjarme is nou op sy beste, so jy behoort goed in sakekringe te vaar. Tweeling (21/5 – 20/6): Vriendskap gaan jou nou gelukkig hou. As jy alleen voel, sluit aan by ’n klub wat geskik vir jou is. Kreef (21/6 – 22/7): Jou persoonlike lewe verloop nou voorspoedig en jy kan jou kreatiewe vaardighede goed benut. Leeu (23/7 – 22/8): Jou sosiale vooruitgang hang af van jou vermoë om aandag te trek. Maagd (23/8 – 22/9): Berei jou voor vir ontwikkelings in jou sakeloopbaan. Weegskaal (23/9 – 22/10): Jy fokus te veel op jouself en jou eie belange. Dink aan ander. Skerpioen (23/10 – 22/11): Moenie toelaat dat ander se kritiek jou onderkry nie. Jy verdien beter. Boogskutter (23/11 – 21/12): Brei jou belange uit en bou kontakte op. Jy moet vorder in jou loopbaam. Steenbok (22/12 – 20/1): Verdeel jou tyd goed tussen werk en speel. Balans is belangrik. Waterdraer (21/1 – 19/2): Wees vriendelik en werk saam sodat jy ’n positiewe atmosfeer kan skep waarby jy kan baat. Visse (20/2 – 20/3): Dinge om jou lyk nie altyd maklik nie, maar deur vas te byt kan jy bo kom. William Smith
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|