Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    27 September 2008
    Sep 26 2008 09:36:45:297AM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Ram (21/3 – 20/4): Daar is ’n heksejag aan die gang. Bly net weg van die moeilikheid en jy behoort veilig genoeg te wees.

    Bul (21/4 – 20/5): Jy vind sekere van jou vriende is opvlieënd en moeilik om mee oor die weg te kom. Jou sosiale lewe is dus redelik stil. Spandeer tyd tuis.

    Tweeling (21/5 – 20/6): Indien jy wil vordering maak in jou beroepslewe, sal jy daarvoor moet veg. Dinge word nie op ’n skinkbord aan jou gegee nie.

    Kreef (21/6 – 22/7): Jy is buierig en dit is buite jou natuur. Kyk na die onderliggende oorsake.

    Leeu (23/7 – 22/8): Jou eie gedagtes en tyd om dinge vir jouself uit te sorteer is dalk net wat jy nodig het. Moenie toelaat dat ander jou intimideer nie.

    Maagd (23/8 – 22/9): Jy is dalk te selfgesentreerd om enige wesenlike vordering te maak. Neem ander in ag met jou doen en late.

    Weegskaal (23/9 – 22/10): Maak seker dat jy nie meer in die rooi is, voor jy enige ander groot uitgawes aangaan nie. Jy kan nie nou in ’n finansiële verknorsing beland nie.

    Skerpioen (23/10 – 22/11): Iemand sê iets wat jou omvergooi. Haal diep asem en ontleed dit voor jy reageer.

    Boogskutter (23/11 – 21/12): Dit sal nie verrassend wees as jy nou sukkel om te werk of te konsentreer nie – jy het ’n stresvolle tydperk agter die rug.

    Steenbok (22/12 – 20/1): Dit is tyd om jou eie ego in die oë te kyk. Jy moet leer om dit te beheer.

    Waterdraer (21/1 – 19/2): Werkskwessies word bykans onuithoudbaar. Nou is die tyd om reguit en eerlik te praat oor wat jou kwel.

    Visse (20/2 – 20/3): Jy hoef nie langer vriendskappe te hou wat jou dreineer nie. Jy het genoeg van jou kant af gedoen, nou is die tyd om dit stop te sit.

    William Smith


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |