Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    29 September 2008
    Sep 28 2008 02:49:02:710PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Ram (21/3-20/4): Spanwerk moet voorkeur kry. Omring jouself met bekwame mense wat weet wat hulle doen en jy sal die vrugte pluk.

    Bul (21/4-20/5): Jy kan nou ontslae raak van die dinge wat jou kopsere gegee het. Met niks wat jou terughou nie, kan jy ongelooflike dinge bereik.

    Tweeling (21/5-20/6): Maak skoon en ruim op. Deur dit dadelik te doen sal jy ook geestelik veel beter voel.

    Kreef (21/6-22/7): Dink na oor die foute wat jy die afgelope ruk gemaak het. Stel dan ’n plan op om dit te probeer regstel en nie weer dieselfde dinge te doen nie.

    Leeu (23/7-22/8): Dis ’n ideale tyd om nuwe voornemens te maak, veral wat jou loopbaan en sake-projekte aanbetref. Dink groot.

    Maagd (23/8-22/9): Bewaar jou vriende en wys vir hulle hoe spesiaal hulle is. Hulle beteken baie vir jou in moeilike omstandighede.

    Weegskaal (23/9-22/10): Maak seker jy ontspan genoeg en dat die werkslading jou nie oorweldig nie. Maak tyd vir dié dinge wat jy werklik geniet.

    Skerpioen (23/10-22/11): Jy vind dit redelik maklik om skuiwe te maak in die sakewêreld. Jou gewildheid styg ook. Loop net lig vir vyande.

    Boogskutter (23/11-21/12): Jy is moontlik in die bui om jou inkomste aan te vul met iets wat jy na-ure doen. Span dalk saam met ’n vriend hiervoor.

    Steenbok (22/12-20/1): Soms kom daar iets goed uit konflik uit. Hierdie is een van daardie tye, mits jy dit reg bestuur.

    Waterdraer (21/1-19/2): Maak die beste van die goeie kommunikasie tussen jou en jou nabye familielede.

    Visse (20/2-20/3): Verhoogde selfvertroue maak deure oop wat jou vroeër nie raakgesien het nie.

    William Smith


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |