Leserfoto's
Kyk na nuus- en ander foto's van ons lesers. Stuur jou foto na mystorie@beeld.com.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    2 Oktober 2008
    Oct 01 2008 11:54:08:970AM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Ram (21/3 – 20/4): Jy sukkel om voor te bly met al jou werk. Oefen en slaap genoeg.

    Bul (21/4 – 20/5): Jy moet nie doekies omdraai met diegene wat jou probeer mislei nie.

    Tweeling (21/5 – 20/6): Jou persoonlike drome word tydelik vertraag deur omstandighede wat buite jou beheer is. Bly egter hoop.

    Kreef (21/6 – 22/7): Maak seker van alle feite voor jy enige groot besluite neem.

    Leeu (23/7 – 22/8): Jy moet wys dat jy ernstig is met ’n saketransaksie om sukses te behaal.

    Maagd (23/8 – 22/9): Indien jy inmeng in ander se sake, moet jy voorbereid wees op die gevolge.

    Weegskaal (23/9 – 22/10): Jou vermoë om veilig deur moeilike waters te swem, word op die proef gestel.

    Skerpioen (23/10 – 22/11): Jy sal nie betekenisvolle vordering maak as jy jouself nie druk om beter te vertoon as wat jy nou doen nie.

    Boogskutter (23/11 – 21/12): Jy is ongeduldig en spaar nie genoeg nie. Dit kan jou duur te staan kom.

    Steenbok (22/12 – 20/1): Loop lig vir skinderpraatjies, want dit kan jou groot skade berokken.

    Waterdraer (21/1 – 19/2): Moenie halsoorkop in ’n ding inspring nie.

    Visse (20/2 – 20/3): Jy gaan niks by luiheid baat nie so spring sommer nou nog aan die werk.

    William Smith


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |