Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
3 Oktober 2008
Ram (21/3 – 20/4): Jy het ’n besige skedule, maar moenie jou gesondheid agterweë laat nie. Bul (21/4 – 20/5): Iemand is veels te afhanklik van jou en dit maak die lewe vir julle albei moeiliker. Wees diplomaties maar eerlik. Tweeling (21/5 – 20/6): Jy is besitlik terwyl jy eintlik nou op jou maat se behoeftes ingestel moet wees. Kreef (21/6 – 22/7): Moenie nou iets nuut of uitdagend aanpak nie. Wees ’n tyd lank eers rustig. Leeu (23/7 – 22/8): Moenie groot en belangrike take aan ander toevertrou nie. Jy kan en moet dit self doen. Maagd (23/8 – 22/9): Van jou vriende sit vas, maar dit is nie jou taak om kante te kies nie. Bly weg en stel dit duidelik jy is nie deel daarvan nie. Weegskaal (23/9 – 22/10): ’n Persoonlike plan word dalk gekelder weens kommunikasieprobleme. Skerpioen (23/10 – 22/11): Dis ’n moeilike tydperk, wat jou slegte kant kans gee om vatplek te kry. Moenie dit toelaat nie. Boogskutter (23/11 – 21/12): Hou jou finansies fyn dop. Steenbok (22/12 – 20/1): Jy is veels te hardkoppig en dit benadeel jou op verskeie maniere. Waterdraer (21/1 – 19/2): Jy het nuwe gedagtes om jou omgewing op te vrolik. Visse (20/2 – 20/3): Bly binne die grense wat vir jou gestel is. William Smith
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|