Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
8 Oktober 2008
Ram (21/3 – 20/4): Daar is huismoles, maar jy is nie die oorsaak nie. Vind die wortel van die probleem en stryk dit uit. Bul (21/4 – 20/5): Luister na jou instink. Moenie betrokke raak by situasies wat gevaarlik is nie, veral wat hartsake betref. Tweeling (21/5 – 20/6): Jy moet deeglik te werk gaan en sal só ander kan beindruk. Kreef (21/6 – 22/7): Jy sit vas met diegene wat wil hê jy moet inpas by hulle idee van wat reg is. Moenie ingee nie. Leeu (23/7 – 22/8): Soms kry ’n mens met mense te doen wat dit vir jou moeilik maak om eties op te tree. Maagd (23/8 – 22/9): Jy sal jou gedagtes bymekaar moet hou of dinge gaan vinnig uitmekaar val. Weegskaal (23/9 – 22/10): Jy moet nie dink jy kan wegkom met minder werk nie. Iemand sal weet wat jy probeer doen. Skerpioen (23/10 – 22/11): Jy moet jou oor ander ontferm en hulp en raad gee waar jy kan. Dié goeie daad sal na jou toe terugkom. Boogskutter (23/11 – 21/12): Jy voel dalk of jy ’n ondankbare werk doen. Iemand sien egter jou harde werk raak. Steenbok (22/12 – 20/1): Werk so hard as wat jy kan aan die taak wat op hande is. Waterdraer (21/1 – 19/2): Jy kan nou meer speel en minder werk. Visse (20/2 – 20/3): Fokus op die dinge wat jou bly maak. William Smith
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|