Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Burgemeester 'rassisties' by skiet-toneel
"Ons kan nie bespiegel oor die motief nie ... ons neem nog verklarings af," het supt. Louis Jaobs gesê. Die Demokatiese Alliansie die dorp se burgemeester, me. Willemiena Moleko, gekap omdat sy glo massa-histerie aangehits het deur uitlatings wat sy oor die voorval sou gemaak het. "Sy is na die toneel waar die skietery plaasgevind het en het 'n rassistiese toespraak afgesteek en foto's van die lyke met haar selfoon geneem. Mense is aangehits deur politici met die burgemeester as voorbok. "Boere in die omgewing voel bedreig deur die situasie ..." het DA-raadslid Ben Marais gesê. "Die burgemeester dien almal, nie net een ras nie, en sy behoort haar in te hou. Op die oomblik gooi sy olie op die vuur," het hy gesê.
Ondertussen het die vakverbond ook al die insident as "rassistiese moorde" bestempel. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|