Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Mbeki erken regering se beplanning is nie op peil
Kaapstad. – Pres. Thabo Mbeki het gister in sy voorlaaste staatsrede in die parlement toegegee dat erge tekortkominge in die regering se beplanning bestaan. Hy het erken dat verwikkelings soos die elektrisiteitskrisis, misdaad en politieke veranderinge mense negatief stem en het Suid-Afrikaners gevra om saam te staan. Van die belangrikste aankondigings in sy toespraak:
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|