' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


'Screensaver' van pragfoto's
Feb 11 2008 12:51:59:040PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Laai 'n 'screensaver' af van pragfoto's wat lesers ingestuur het vir ons onlangse fotokomptetisie.

Download African wildlife screensaver here.

Volg dié stappe om dit af te laai: 1: Klik hier om die 'screensaver' af te laai.
2: Kliek die opsie SAVE.
3: Kies waar jy die 'screensaver' wil stoor, bv. My Documents of My Computer of Desktop en kliek weer SAVE.
4: Gaan na die plek op jou rekenaar waar jy die 'screensaver' gestoor het, bv. My Documents, My Computer, Desktop en DUBBELKLIEK op die lêer.
5: Kliek op die opsie RUN.
6: 'n Boksie wat die 'screensaver' gaan installeer, kom nou op. Kies die opsie INSTALL.
7: Kies hoe lank dit moet duur voordat jou 'screensaver' moet aangaan indien jy nie jou rekenaar gebruik nie.

  • Let Wel: Somminge maatskappye blok die installering van 'screensavers', probeer dan by die huis.

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

  • vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |