Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
'Ons rou en is kwaad'
Die skoolhoof, dr. Herbie Staples, het gesê die optog het aan hulle 'n "praktiese manier gebied om ons woede uit te druk. Die onderwysers en leerlinge rou en is kwaad." Van die deelnemers het plakkate gedra waarop slagspreuke teen misdaad geskryf was. Dié skool het besluit om 'n optog te reël nadat Emily (12), wat 'n gr. 7-leerling by hulle was, verlede week in Fairland, Johannesburg, noodlottig getref is, vermoedelik deur 'n rower se dwaalkoeël . En by die Johannesburg-buiteklub het honderde mense, insluitend familielede en vriende, 'n emosionele gedenkdiens vir die Isidingo-aktrise Ashley Callie bygewoon. Callie is verlede week dood nadat sy ernstige kopbeserings opgedoen het in 'n motorongeluk in Emmarentia, Johannesburg. - Sapa, Talk Radio 702
|
|||||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|