Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Ma te ontsteld vir uitkenning
Apr 25 2008 10:08:55:943PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Die twee verdagtes in die Emily Williams-moordsaak se borgaansoek is uitgestel omdat haar ma die mans nog nie by ’n uitkenningsparade kon identifiseer nie.

Volgens mnr. Cosmos Mbhele, senior staatsaanklaer, was Emily se ma by die vorige uitkenningsparade nog te getraumatiseer deur die aanval.

Emily (12) is vroeër vanjaar voor haar ouerhuis in Fairland deur ’n dwaalkoeël getref toe ’n skietery tussen veiligheidswagte en inbrekers uitgebreek het.

Die verdagtes sal weer op 7 Mei in die hof verskyn.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |