Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Drie sterf toe bakkie omslaan
May 09 2008 09:36:45:807AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Drie mense is dood en een ernstig beseer toe die dubbelkajuit-bakkie waarin hulle gery het in Groot Marico omgeslaan het.

'n Polisiewoordvoerder het aan Sapa gesê die ongeluk het Donderdagmiddag by 'n draai in Bokkraalweg gebeur. "Dit wil voorkom asof die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het.

"Drie vroue, wat as Magda Smith, haar 26-jarige dogter Anna en hul huishulp, Nina Tiro, geïdentifiseer is, is op die toneel dood," het die woordvoerder gesê.

Nog 'n passasier, mnr. Zulu Majwemantsh, is in 'n ersntige maar stabiele toestand in die hospitaal opgeneem. - Sapa

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |