Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Vrou (69) verjaag rowers met skêr
May 09 2008 10:41:05:347AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Port Elizabeth. - Drie gewapende mans het gister hier hul moses teëgekom toe hulle deur 'n 69-jarige vrou met 'n naaldwerkskêr verjaag is.

Die mans, gewapen met messe, het omstreeks 10:00 op die huis van mev. Jamina van Rensburg in Monmouthstraat, Sherwood, toegeslaan.

Volgens kapt. Johan Rheeder, 'n polisiewoordvoerder, het die verdagtes glo 'n huiswerker oorval om toegang tot die huis te verkry.

Van Rensburg het gesit en naaldwerk doen toe die mans die huis binnekom. Sy het glo die skêr opgetel en hulle daarmee gedreig.

"Dit is nog onseker hoekom hulle so bang was vir Van Rensburg en haar skêr, maar hulle het toe padgegee," het Rheeder gesê.

Niemand is beseer nie. 'n Saak van huisbraak Najwa word ondersoek. - Bobbi Scheckle

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |