Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
2 gewilde sangers word ‘Binnelanders’
Die sanger en akteur Sean Else is op pad na die M-Net-sepie Binnelanders. En saam met hom gaan nóg ’n gewilde sanger en akteur, Richard van der Westhuizen, sy verskyning maak. Hulle gaan pa en seun speel. Kykers sal Else onthou vir sy rol in die sepie 7de laan en een van die hoofrolle in die kykNET-drama Hart van staal. Sedertdien het hy as lid van die groep Eden bedank om hom toe te spits op sy eie platemaatskappy, Mozi Records. “Dis amazing om weer voor die kameras te wees. Ek geniet elke oomblik daarvan op stel,” het Else gesê. Else en Van der Westhuizen sal van Julie of Augustus in Binnelanders te sien wees. Hulle sal vir drie maande lank hul rolle vertolk. – Philip de Bruin
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|