Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
N12 weer oop ná botsing wat 1 eis
'n Metropolisie-woordvoerder het aan Sapa gesê die ongeluk het op die Goue Hoofweg onder die Aerodromeweg-oorbrug gebeur. Die hoofweg is 'n ruk lank gesluit en motoriste is aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik.
Die woordvoerder het egter later aangedui dat die pad weer oopgestel is nadat die ongelukstoneel opgeruim is en 'n groep betogers wat in die omgewing buitebande op die Goue Hoofweg gebrand het, verwyder is. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|