Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Een dood, 88 beseer in Pta-busongeluk
"Paramedici is besig om na die beseerdes op die toneel - by die N1/N4-vurk net buite Hatfield - om te sien," het 'n ER24-woordvoerder aan Sapa gesê. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Verkeer is erg ontwrig. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|