Peetkinders
Huise is nie jaloers nie. Huise is lankmoedig en vriendelik, word nie verbitterd nie en reken die kwaad nie toe nie.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    SAL: ‘Jammer, Waratahs’
    May 14 2008 08:36:41:920PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het die Waratahs, ’n Australiese rugbyspan, in ’n verklaring om verskoning gevra omdat die span se bagasie ’n dag ná hulle in Sydney aangekom het.

    Me. Robyn Chalmers, SAL se hoof van korporatiewe kommunikasie, sê weens ’n fout met ’n sorteringsband op O.R. Tambo-lughawe kon die span se bagasie nie betyds gelaai word vir hul vlug na Australië nie.

    “Ons het toegesien dat die bagasie op die eerste beskikbare vlug gesit word en daarom het die bagasie ’n dag ná hulle aangekom,” het Chalmers gesê.

    Me. Nothemba Noruwana, kommunikasiebestuurder van die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa), het gesê Acsa probeer die oorsprong van die probleem vasstel. – Sanri van Wyk


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |