Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Oscar se pad oop Beijing toe
May 16 2008 03:44:58:627PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Oscar se lot oor twee weke bekend
  • Oscar word bevoordeel, sê Ross
  • Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius (21) se appèlaansoek het geslaag om toegelaat te word om aan vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing deel te neem.

    Die arbitrasiehof vir sport het beslis dat Pistorius toegelaat moet word om teen nie-gestremde atlete mee te ding.

    Dié bevinding maak die bevinding ongeldig van die Internasionale Atletiekfederasie (IAAF) wat Pistorius verbied het om aan die Spele deel te neem omdat sy kunsbene hom volgens die federasie onregverdig bevoordeel.

    Die beslissing is onmiddellik van krag.

    Pistorius moet steeds kwalifiseer om deel te neem aan die 400 m naelloop, maar hy kan gekies word vir die Suid-Afrikaanse aflosspan sonder om 'n kwalifiserende tyd aan te teken. - Sapa

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |