Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Rowers skiet dokter in huis
'n Polisiewoordvoerder het aan Sapa gesê die gesin het geslaap toe twee indringers toegang tot die huis verkry het. "Twee dogters in hul twintigerjare is met vuurwapens aangehou en gedwing om die rowers na die pa se slaapkamer te neem. "Toe die dokter weier om die kluis oop te sluit, is hy in die maag gekiet. Hy herstel in die hospitaal," het die woordvoerder gesê.
Die rowers het met huishoudelike items en ses selfone gevlug. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|