Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Beeld
Video: Operasie vir 'n glimlag
Brenda (13) is een van sowat 40 minderbevoorregte kinders wat gratis by die Johannesburg-hospitaal geopereer is.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Moord op vriend van familie ‘sny aan been’ – Steve
Jul 23 2008 10:27:36:020PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Steve wens 'ergste straf ' vir moordenaars
  • Kaapstad. – “Hartseer, baie hartseer” is hoe die sanger Steve Hofmeyr die moord die naweek op mnr. Willie Rousseau (76) van Jacobsbaai, sy lewenslange familievriend, beskryf.

    Rousseau is Vrydag gekaap en vermoor.

    Hofmeyr het gesê die soort wrede misdade is nou net te naby. “Dit sny aan my been.”

    Hy het gesê hy wens die verdagtes die ergste moontlike straf toe weens dit wat hulle gedoen het. “Nie net omdat dit iemand is wat ek ken nie, maar omdat die misdadigers op weerlose bejaardes en kinders teer.”

    Hofmeyr het gesê hy wens alle gemeenskappe van oor die land, en veral die gemeenskappe aan die Weskus moet voor howe, waar die verdagtes verskyn, betoog en hul solidariteit aan die families en vriende wys.

    Die sanger het gesê hy het nog altyd die Weskus as een van die veiligste plekke beskou, maar dan gebeur so iets.

    Die twee verdagtes in die Rousseau-moord verskyn weer Maandag in die hof. – Maygene de Wee


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |