Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Zuma geskok deur wit armoede
Die ANC-president het Bethlehem, 'n armblanke-plakkerkamp in Pretoria-Wes, Woensdagoggend vir die tweede keer vanjaar besoek. "Ek was geskok en verbaas toe ek hierheen gekom het, waar die werklikheid my in die gesig gestaar het. Die ooreenkomste met die kwessies hier sien ek in alle swart plakkerkampe," het Zuma aan die sowat 1000 inwoners gesê. Die probleme sluit in die beskikbaarheid van lopende water en toiletgeriewe. "Ons het hier te doen met probleme wat ons mense raak en dit is lewe-of-dood-probleme." Sy besoek, wat deur die vakverbond Solidariteit gereël is, het niks met politiek te make nie.
"Dit gaan nie oor politiek nie, dit gaan oor mense wat arm is, mense wat behoeftig is en hulp van die regering wil hê," het Zuma gesê. - Sapa
|
|||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|