Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Stem, dalk kom gunsteling op CD!
Daar word fluks gestem in die projek waarin Beeld vir sy lesers vra om self te kies watter Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiek hulle graag saam op ’n CD wil hê. Die lys van 50 van die land se gewildste kunstenaars met drie van elkeen se liedjies daarnaas verskyn vandag op bl. 2 van Plus. Kies jou gunsteling-liedjie(s) uit die lys en SMS die woord “CD” gevolg deur die nommer langs die liedjie na 34081 te SMS. SMS’e kos R2 en jy kan vir soveel liedjies as wat jy wil stem, of ’n paar keer vir dieselfde liedjie as jy regtig graag wil hê daardie een moet op die CD wees. Lesers kan ook op www.beeld.com stem. Moenie vergeet dat daar boonop ’n geldjie op die spel is nie. Een Beeld-leser en een Beeld.com-leser sal elk R1 000 losslaan deur deel te neem. Die CD sal later deur die verspreider Select Music by al die voorste musiekwinkels in Gauteng versprei word.
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|