' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Business Express betyds, gerieflik
Met ’n koerant in die een hand en ’n koppie koffie in die ander was ’n paar pendelaars douvoordag gereed vir hul eerste rit in Metrorail se nuwe Business Express...
Kyk na videoKyk na foto's.

‘Jonges is vreemdelinge in regstelsel’
Die gebruik van argaïese taal in die hofsaal vererger die trauma van kinders wat klaers en getuies in strafregtelike verhore is.

5 sterf toe bakkie bok en ander motor tref
’n Botsing met ’n koedoe het vermoedelik ’n tweede ongeluk veroorsaak wat uiteindelik tot die dood van vyf mense naby dié Noordwes-dorp gelei het.

Man wie se tuig neerstort, het krans 10 m verder gemis
As die mikroligte vliegtuig wat die naweek in die klowe buite Witbank neergestort het, 10 m verder gevlieg het, het dit ’n krans getref.

Klagte van kindermolestering, moord en bedrog teen Heidelbergse boer bekyk
’n Vooraanstaande boer van Heidelberg, Gauteng, word ondersoek vir onder meer kindermolestering, moord en bedrog.

Vals siekbriewe by huurfirma: 2 vas
Vervalste siekbriewe het daartoe gelei dat ’n oudveiligheidspolisieman en ’n werknemer van die Avis-motorhuurmaatskappy gister in die Kempton Parkse landdroshof verskyn het op aanklagte van bedrog.

Direkteur sit 15 j. vir moord ná sy vrou swyg oor SMS
’n Man het geen reg om te spioeneer op die SMS-boodskappe wat sy vrou ontvang nie.

‘Ground zero’ heet gat waar kitsbank was
“Welkom by Ground Zero.”

Inge Lotz: eise gaan voort
"Lieflingkind - Engel - die tyd sonder jou is te lank...te séér."



Klagtes oor busse, parkering by stasie
Mnr. Peter Bellis sal nét om een rede nie weer met die Business Express ry nie – die tyd wat dit neem om van Johannesburg Parkstasie tot by sy werk in Sandton te kom.

Motorfietsryer wat glo resies jaag, in ’n koma
’n Voetganger is tydens onwettige straatrenne in Voortrekkersweg, Pretoria, doodgery.

Rubberkoeëls vlieg by ANC-konferensie
Die polisie moes rubberkoeëls gebruik om ANC-lede wat glo aangedring het op toegang tot ’n ANC-konferensie by Sun City in Noordwes, in bedwang te bring.

Man rand glo vrou wreed aan oor vuurwapen
’n 39-jarige vrou van Eldoradopark, Johannesburg, is wreed deur haar man aangerand nadat sy die man se ongelisensieerde vuurwapen by die polisie ingegee het uit vrees dat hy haar daarmee kan vermoor.

Krenkende boodskap kos man R10 000
’n Plaaslike man moes sy voormalige huiswerker verskoning vra en ingevolge ’n bevel van die gelykheidshof in dié stad R10 000 betaal nadat hy haar in ’n SMS ’n “k****r teef” genoem het.

Unie wil dié onnies help
Die Afrikaanse onderwyser is ’n spesie wat kan uitsterf as daar nie dringend na hul opleiding gekyk word nie.

Raad te bang om werkers by buurte in te stuur
Pretoria het binne ’n week in ’n reuse vullishoop verander.

Slabbert word Stellenbosch se nuwe kanselier
Dr. Frederik Van Zyl Slabbert, politieke kommentator en stigter van die Instituut vir Demokrasie in Suid-Afrika (Idasa), is die nuwe kanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US).

Inwoner wil rooftog aanmeld; bel vriend ná vier probeerslae
’n Besorgde inwoner van Pierre van Ryneveld, Pretoria, wat ’n rooftog by ’n veiligheidsmaatskappy se beheerkamer wou aanmeld, het ná vier oproepe na die polisie se noodnommer waartydens niemand hom na behore kon help nie, moed opgegee.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |