Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Amanda
Geboortedatum: 5/10/1977 Sterreteken: Weegskaal Woon in: Weltevredenpark, Johannesburg Huistaal: Engels Beroep: Hoof van interne oudit Agtergrond: Amanda is selfversekerd en geselserig. Sy het nege jaar in Amerika gebly en het daar gekwalifiseer as rekeningkunde student. Sy het ook die wêreld vol gereis en is aan bestuur van die interne ouditspan van 'n groot mynmaatskappy. Haar vrye tyd spandeer sy aan Bikram Joga (joga in 'n verhitte kamer). Vanaf 'n vyfjarige ouderdom neem sy dansklasse in ballet, moderne dans, tap en jazz. Waarom sy kan oorleef in Maleisië: Amanda het reeds sukses behaal in die korporatiewe wêreld- wat kan haar nou stop? Sy sal nie haar persoonlikheid verander om aan te pas nie én sy kan haarself in en uit 'n sutuasie praat. Sy beskryf haarself as: ". . . baie luidrigtig, 'n goeie debatteerder en haar kos is intellektuele stimmulerende geselskap."
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|