Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Angela
Aug 15 2007 03:21:57:060PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Van: Beck
Ouderdom: 23
Geboortedatum: 16/11/1983
Sterreteken: Skerpioen
Woon in: Krugersdorp
Huistaal: Engels
Beroep: Modelafrigter

Agtergrond: Angela het haar eie besigheid en rig toekomende modelle af. Sy het al meer as vyf skoonheidstitels ingepalm insluitend Mej. Internasionale Toerisme 2003 in Maleisië.

Waarom sy kan oorleef in Maleisië: Sy mag wel jonk en mooi wees, maar moet haar nie onderskat nie. Sy is baie gemotiveerd, doelgerig en uiters ambisieus. Sy het altyd 'n oor op die grond.

Sy beskryf haarself as:". . . iemand met baie deursettingsvermoë. Ek hou myself gemotiveerd en help ook ander om gemotiveerd te bly."

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |