Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Dyke
Ouderdom: 28 Geboortedatum: 11/06/1979 Sterreteken: Tweeling Woon in: Marina-trand, KwaZulu-Natal Huistaal: Engels Beroep: Landskapsargitek Agtergrond: Dyke is 'n sportief en hou van die buitelug. Hy is 'n tipiese McGyver, wat altyd op en aan die gang is. Hy wil glad nie 'n kantoorwerk hê nie. Sy gunsteling tydverdryf is swem, gholf speel, fietsry, stap en branderplank ry en duik. Maar, hy het ook 'n kreatiewe kant - hy maak sy eie juwele. Waarom hy kan oorleef in Maleisië: Sy uitstekende jag- en visvangvermoë maak hom 'n goeie voorsiener. Hy beskryf homself as:". . . iemand met 'n passie vir die omgewing, praat vier tale en hou daarvan om meer oor ander kulture te leer"."
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|